Robert Arthur (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Robert Arthur
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Arthur (18 Junie 1925 – 1 Oktober 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mother Wore Tights (1947), Yellow Sky (1948), Twelve O'Clock High (1949), en Ace in the Hole (1951).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1947: Mother Wore Tights
  • 1948: Yellow Sky
  • 1948: Green Grass of Wyoming
  • 1949: Twelve O'Clock High
  • 1951: Ace in the Hole
  • 1951: On the Loose
  • 1952: Just for You
  • 1952: The Ring
  • 1953: The System
  • 1956: The Desperados Are in Town
  • 1957: Hellcats of the Navy
  • 1958: Young and Wild

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1956: Sneak Preview
  • 1959: Switchblade

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]