Gaan na inhoud

Robert Biggar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Robert Biggar (1813 - 1838) was 'n seun van Alexander Biggar en een van die vroegste pioniers van Natal. Hy is op 12 September 1813 gebore. Hy lei 'n mag van 20 Britse handelaars, 20 Hottentotte en 1 500 bantoevlugtelinge van Zoeloeland teen die Zoeloes. Die eerste ekspedisie was suksesvol en 'n paar honderd beeste word teruggevat, maar op 'n latere ekspedisie word hy in 'n hinderlaag gelok en gedood op 17 April 1838.

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.