Robert Coover

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Robert Lowell Coover
Robert Coover CaveWriting 1.jpg
Coover in 2009
Gebore4 Februarie 1932
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSkrywer

Robert Lowell Coover (Gebore op 4 Februarie 1932) is 'n Amerikaanse romansier; skrywer van kortverhale; en T.B. Stowell Professor Emeritus in Literêre Kunste by Brown Universiteit.[1]Hy word oor die algemeen beskou as 'n skrywer van fabulasie en metafiksie.

Bibliografie[wysig | wysig bron]

Romans[wysig | wysig bron]

  • 1966: The Origin of the Brunists
  • 1968: The Universal Baseball Association, Inc., J. Henry Waugh, Prop.
  • 1977: The Public Burning
  • 1986: Gerald's Party
  • 1991: Pinocchio in Venice
  • 1996: John's Wife
  • 1998: Ghost Town
  • 2002: The Adventures of Lucky Pierre: Director's Cut
  • 2010: Noir
  • 2014: The Brunist Day of Wrath
  • 2017: Huck Out West

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Literary Arts". Brown University.