Robinson-kreupelhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Robinson-kreupelhout
Leucospermum pluridens Nicola van Berkel 1.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. pluridens
Binomiale naam
Leucospermum pluridens
Rourke

Die Robinson-kreupelhout (Leucospermum pluridens) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Rooiberg tot by Robinsonpas. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van September tot Desember.

In Engels staan dit as die Robinson Pincushion bekend. Die boom se nasionale nommer is 84.4.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]