Rod Mullinar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rod Mullinar
Geboorte 1943 (76–77 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rod Mullinar (gebore 1943) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Breaker Morant (1980) en Dead Calm (1989), en in die televisiereekse Ryan (1973) en Five Mile Creek (1983).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1970: The Set
  • 1971: Stockade
  • 1975: Down the Wind
  • 1977: Raw Deal
  • 1978: Patrick
  • 1980: Breaker Morant
  • 1981: The Coming
  • 1982: Breakfast in Paris
  • 1985: Fragments of Terror
  • 1988: The Surfer
  • 1989: Dead Calm
  • 1989: The Humpty Dumpty Man

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1968: The Adventurers
  • 1972: Over There
  • 1973: Ryan
  • 1978: Run from the Morning
  • 1980: Water Under the Bridge
  • 1983: Five Mile Creek
  • 2001: Shock Jock
  • 2013: Reef Doctors
  • 2017: True Story with Hamish & Andy

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1978: Magee and the Lady
  • 1978: The Geeks
  • 1979: Taxi

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]