Rodney Kageyama

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rodney Kageyama
Geboortenaam Rodney Masao Kageyama[1]
Geboorte (1941-11-01)1 November 1941
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 9 Desember 2018 (op 77)
Beroep(e) Akteur en kunsregisseur
Aktiewe jare 1965–2018
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rodney Kageyama (1 November 1941 – 9 Desember 2018) was 'n Amerikaanse akteur en kunsregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Teen Wolf (1985), Gung Ho (1986), en Pretty Woman (1990), en in die televisiereeks Quantum Leap (1989).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: Teen Wolf
  • 1986: Gung Ho
  • 1990: Pretty Woman

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1986: Gung Ho
  • 1986: Chuck Norris: Karate Kommandos
  • 1986: Lazer Tag Academy
  • 1989: Quantum Leap
  • 1992: Tequila and Bonetti

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Rodney Kageyama (birth reference)". FamilySearch.org. Besoek op March 14, 2017. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]