Roger Imhof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Roger Imhof
Geboorte (1875-08-15)15 Augustus 1875
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 15 April 1958 (op 82)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roger Imhof (15 Augustus 1875 – 15 April 1958) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Judge Priest (1934), San Francisco (1936), The Grapes of Wrath (1940), en This Gun for Hire (1942).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1933: Charlie Chan's Greatest Case
  • 1934: Judge Priest
  • 1934: Grand Canary
  • 1934: Sleepers East
  • 1934: Wild Gold
  • 1936: San Francisco
  • 1936: A Son Comes Home
  • 1936: Red Lights Ahead
  • 1937: Girl Loves Boy
  • 1937: Sweetheart of the Navy
  • 1940: The Grapes of Wrath
  • 1942: This Gun for Hire

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]