RonReaco Lee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
RonReaco Lee
Geboorte 27 Augustus 1976 (1976-08-27) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

RonReaco Lee (gebore 27 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Glory (1989) en Guess Who (2005), en in die televisiereekse The Shield (2002) en Survivor's Remorse (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: Glory
  • 1997: How I Spent My Summer Vacation
  • 2001: Jacked
  • 2005: Guess Who
  • 2007: Americanizing Shelley
  • 2016: The Last Punch
  • #Twominutesoffame

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1983: Kids Beat
  • 1994: Sister, Sister
  • 2002: The Shield
  • 2005: Committed
  • 2008: Know Your Heritage: Black College Quiz
  • 2008: Worst Week
  • 2009: In the Motherhood
  • 2011: Let's Stay Together
  • 2014: Survivor's Remorse

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: Life on Parole
  • 2003: Mr. Ambassador
  • 2008: Man of Your Dreams
  • 2011: Burn Notice: The Fall of Sam Axe
  • 2015: Love the One You're With

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]