Ron Cephas Jones

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ron Cephas Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Januarie 1957 (1957-01-08) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Jasmine Cephas Jones
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ron Cephas Jones (gebore 8 Januarie 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Half Nelson (2006) en Across the Universe (2007), en in die televisiereekse This Is Us (2016) en Luke Cage (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Murder Magic
  • 2006: Half Nelson
  • 2007: Across the Universe
  • 2013: Titus
  • 2014: Of Mice and Men
  • The Holiday Calendar

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2016: This Is Us
  • 2016: Luke Cage
  • 2019: Are You Sleeping

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]