Ron Thompson (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ron Thompson
Geboorte 31 Januarie 1941 (1941-01-31) (79 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ron Thompson (gebore 31 Januarie 1941) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Pop (1981) en American Me (1992), en in die televisiereeks Baretta (1975).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1981: American Pop
  • 1992: American Me
  • 2018: Gena

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1975: Baretta
  • 1976: The Rebels

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]