Rooi panda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Katbeer
'n Katbeer
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Orde: Carnivora
Suborde: Caniformia
Superfamilie: Musteloidea
Familie: Ailuridae
Genus: Ailurus
Spesie: A. fulgens
Binomiale naam
Ailurus fulgens
Cuvier, 1825
Verspreiding
Verspreiding
Subspesies
  • A. f. fulgens
  • A. f. styani
Sinonieme
  • A. ochraceus Hodgson, 1847
  • A. styani Thomas, 1902

Die Kleinpanda, rooipanda of katbeer (Ailurus fulgens) is 'n soogdier, inheems aan die oostelike Himalajas en suidwestelike Sjina. Daar is ook 'n klompie in die Johannesburg dieretuin.

Die klein soogdier is so effe groter as 'n kat en spog met 'n rooi wollerige pels en lang stert. Die saggeaarde dier word as 'n bedreigde spesie beskou. Met slegs tienduisend oor in die natuur, speel dieretuine 'n belangrike rol in die bewaring en behoud van die spesie.