Rooibergpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rooibergpas
Ligging Tussen Calitzdorp en Van Wyksdorp
Maksimumhelling 1:8
Hoogte 838 m
Oppervlak Grond

Rooibergpas is 'n bergpas wat op 'n grondpad in Kannaland in die Klein Karoo tussen Calitzdorp en Van Wyksdorp lê. Die pas bereik 'n hoogte van 838 m bo seevlak en het 'n maksimum helling van 1:8. Kommandant Gideon Scheepers is in September 1901 hier verby. In die depressiejare van die 1930's is die pas herbou.

Sien ook[wysig | wysig bron]