Rooinekvalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rooinekvalk
Falco chicquera chicquera
Falco chicquera ruficollis
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
Familie: Falconidae
Genus: Falco
Spesie: F. chicquera
Binomiale naam
Falco chicquera
Daudin, 1800
Subspesies

1-3, sien teks.

Die Rooinekvalk (Falco chicquera) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël. Hulle leef gewoonlik in dorre savana en boomveld, dikwels naby Borassus-palms. Die voël is 30 – 36 cm groot, weeg 150 - 265 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-necked Falcon.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Falco chicquera". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]