Rooipeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rooipeer / Klipdoring
Scolopia mundii MountainSaffron RedPear tree Cape Town 5.JPG
Blare en bessies van 'n Scolopia mundii.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. mundii
Binomiale naam
Scolopia mundii
(Eckl. & Zeyh.) Warb.

Die Rooipeer (Scolopia mundii) is 'n boom en kan tot 15 meter hoog raak maar is normaalweg kleiner. Die boom kom in Afromontane woud voor vanaf Kaapstad tot in die noordelike Drakensberg en wes van Gauteng.

'n Volgroeide klipdoring in Kaapstad.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]