Rooistinkhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rooistinkhout
Prunus sappling.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Subgenus:
Seksie:
Laurocerasus
Spesie:
P. africana
Binomiale naam
Prunus africana

Die Rooistinkhout (Prunus africana) is 'n woudboom wat tot 20 m hoog kan word. Die bas het na bewering medisinale eienskappe terwyl die volwasse bome se bas swart is met 'n blokkiespatroon. Die blare het getande, golwende blaarrande, kenmerkende bearing en 'n glasende bokant.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]