Rooivlamspeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rooivlamspeldekussing
Leucospermum praecox (5210811839).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. praecox
Binomiale naam
Leucospermum praecox
Rourke

Die rooivlamspeldekussing (Leucospermum praecox) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Riversdalvlakte vanaf Albertinia tot by Mosselbaai. Die struik word slegs 2 m groot en dra blomme van April tot September.

In Engels staan dit as die Mossel Bay Pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]