Rooiwangmuisvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rooiwangmuisvoël
'n Rooiwangmuisvoël hang aan 'n boom.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coliiformes
Familie: Coliidae
Genus: Urocolius
Spesie: U. indicus
Binomiale naam
Urocolius indicus
(Latham, 1790)

Die Rooiwangmuisvoël (Urocolius indicus) is 'n standvoël wat feitlik dwarsoor Suider-Afrika voorkom. In Engels staan die voël bekend as die Red-faced mousebird.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Rooiwangmuisvoël by 'n watergat.
'n Rooiwangmuisvoël in vlug.

Die voël is blougrys met 'n rooi gesigsvel en 'n dofgeelkaneel tint oor die gesig, bors en ondervlerke. Die bene is rooierig. Die jong voëls het 'n groenerige gesigsvel. Die voël word tot 34 cm lank en weeg 40-70 gram.

Geluid[wysig | wysig bron]

Die voël maak 'n tsie-tie-tie-fluit.

Habitat[wysig | wysig bron]

Hulle leef in savanne, boomveld, laaglandfynbos en tuine.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Urocolius indicus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.