Rooiwangtinktinkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rooiwangtinktinkie
Red-faced Cisticola (Cisticola erythrops).jpg
Rooiwangtinktinkie by Darville in Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Sang opgeneem in Limpopo, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. erythrops
Binomiale naam
Cisticola erythrops
(Hartlaub, 1857)

Die rooiwangtinktinkie (Cisticola erythrops) is 'n algemene standvoël van welige onkruidagtige en ander lae plantegroei langs rietplate, riviere en strome. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die red-faced cisticola.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Cisticola erythrops". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.