Rooster (dubbelsinnig)
Voorkoms
Rooster kan verwys na:
- Rooster (werkwoord). Om vleis of ander voedsel, gewoonlik op 'n traliewerk van metaal te braai (dus gaar te maak).
- Rooster (naamwoord). Die spesifieke metaaltraliewerk waarop voedsel gerooster word.
- Rooster (naamwoord). Sommige ander strukture, bv. in die struktuur van kristalle.
- Roosterbrood