Rotsbeen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die rotsbeen (linkerkantse voorbeeld getoon)
Anatomie van die menslike oor
1. Skedel (rotsbeen)
Buite-oor: 2. gehoorgang, 3. oorskulp
Middeloor: 4. trommelvlies, 5. ovaalvenster, 6. hamer, 7. aambeeld, 8. stygbeul, 12. buis van Eustachius
Binne-oor: 9. labirint, 10. slakkehuis, 11. gehoorsenuwee

In die mediese vakterminologie verwys rotsbeen na die gedeelte van die slaapbeen wat deel van die skedelbasis vorm en waarin die gehoororgaan gevind word.