Ruben Lennox

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ruben Lennox
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer
Genre(s)Afrikaans, Country
Portal.svg Musiekportaal

Ruben Lennox is 'n Afrikaanse country-sanger en liedjieskrywer. Een van sy bekende liedjies is (Kinders was mos kinders) Toe Ons nog Kinders Was.[1] Van sy ander treffers sluit in Staan op, sit stil (boeke oop, leer jou les), Wie ry saam en 'n Duisend liggies.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Hy Regeer, VYF STER
  • Dis Waarin Ek Glo, CDR/BOWLINE
  • Jakaranda Musiek Skatkis Vol 2
  • As Kinders Vra, CDR
  • 'n Koue Koffie Môre, CDR
  • Treffers, CDR
  • Anderkant Nêrens LP, 1986 DECIBEL

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]