Ruiterbosspeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ruiterbosspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. hamatum
Binomiale naam
Leucospermum hamatum
Rourke

Die ruiterbosspeldekussing (Leucospermum hamatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom by Klein Moerasrivier in die Outeniekwaberge. Die struik is klein en word slegs 10 cm hoog. Dit dra blomme van Julie tot November.

In Engels staan dit as die Ruitersbos pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]