Gaan na inhoud

Rupert Frazer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rupert Frazer
Geboorte 12 Maart 1947 (1947-03-12) (77 jaar oud)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rupert Frazer (gebore 12 Maart 1947) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Empire of the Sun (1987), The Bank Job (2008), John Carter (2012), en Jupiter Ascending (2015).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1985: A Different Kind of Love
  • 1987: Empire of the Sun
  • 1988: The Girl in a Swing
  • 2004: (Past Present Future) Imperfect
  • 2008: The Bank Job
  • 2012: John Carter
  • 2012: The Prisoner
  • 2015: Jupiter Ascending
  • 2019: The Good Neighbour

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1979: Penmarric
  • 1986: Call Me Mister
  • 1988: A Gentlemen's Club
  • 1990: Waterfront Beat

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1980: The Marquise
  • 1983: Androcles and the Lion
  • 1986: The Importance of Being Earnest
  • 1999: Death Run
  • 2013: Spying on Hitler's Army: The Secret Recordings

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]