Rusty Schwimmer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rusty Schwimmer
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rusty Schwimmer (gebore 25 Augustus 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Little Princess (1995), Twister (1996), en The Perfect Storm (2000), en in die televisiereeks Louie (2010).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1995: A Little Princess
  • 1996: Twister
  • 2000: The Perfect Storm
  • 2000: I'll Wave Back
  • 2006: The Hawk Is Dying
  • 2012: Scrooge & Marley
  • 2015: The Life and Death of an Unhappily Married Man
  • 2017: Wild Honey
  • 2018: 30 Miles from Nowhere

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1993: Ned Blessing: The Story of My Life and Times
  • 2007: State of Mind
  • 2010: Louie
  • 2010: Donna's Revenge
  • 2012: Georgia
  • 2014: Greetings! From Prison

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: Prison of Secrets

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: Holly Hobbie and Friends: Surprise Party
  • 2006: Holly Hobbie and Friends: Christmas Wishes
  • 2007: Holly Hobbie and Friends: Best Friends Forever

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]