Rutger Kopland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gesculpteerde poësie van Rutger Kopland ("Beek") in Veendam

Rutger Kopland (gebore as Rudi van den Hoofdakker) (4 Augustus 1934, Goor – 11 Julie 2012, Glimmen) was 'n Nederlandse digter wat gewildheid bereik het vir sy "toeganklike, deurdagte styl, sy milde ironie, sy sentimentaliteit".

Daar is oor die 200,000 kopieë van sy bundels verkoop.[1]

Van sy werke is ook deur Dr. Daniël Hugo in Afrikaans vertaal.[2]

Notas[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Menkveld, Erik (15 Julie 2012). "Kopland was Nederlands 'meest geliefde dichter'". de Volkskrant (in Dutch). Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: Onbekende taal (link)
  2. Sien die bundel Onder die appelboom - 'n Keur uit die gedigte van Rutger Kopland soos vertaal deur Dr Hugo en uitgegee deur Protea Boekhuis.