Ruth White (aktrise)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ruth White
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ruth Patricia White
Geboorte (1914-04-24)24 April 1914
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 3 Desember 1969 (op 55)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ruth White (24 April 1914 – 3 Desember 1969) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente To Kill a Mockingbird (1962), Hang 'Em High (1968), Midnight Cowboy (1969), en The Reivers (1969).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1962: To Kill a Mockingbird
  • 1967: Up the Down Staircase
  • 1968: Hang 'Em High
  • 1969: Midnight Cowboy
  • 1969: The Reivers
  • 1971: The Pursuit of Happiness

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1949: Hands of Mystery
  • 1949: The Magic Cottage
  • 1965: New York Television Theatre

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1958: The Outcasts of Poker Flat
  • 1960: Lullaby
  • 1969: Let Me Hear You Whisper

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]