Rya Avenant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Merge-arrows.svg   Hierdie artikel behoort versmelt te word met Doc Immelman.

Rya Avenant is ’n skuilnaam van die bekende avontuurverhaal-skrywer Doc Immelman (*23 April 1928-† 9 Maart 2013).[1]

Skryfwerk[wysig | wysig bron]

As Rya Avenant skryf Immelman Seevaart van verraad (1965) en Onseker liefde (1980).[2]

In Seevaart van verraad is Alba Roodt lid van die Geheime Diens en vaar saam met die luukse plesierboot vanaf Kaapstad na Lourenço Marques sodat sy die geheime lys wat aan een van die passasiers oorhandig gaan word, kan onderskep.

Onseker liefde is ’n liefdesverhaal wat hy later onder sy eie naam herdruk.

Publikasies[wysig | wysig bron]

  • Seevaart van verraad (1965)
  • Onseker liefde (1980) (Later herdruk onder Doc Immelman)

Sien ook[wysig | wysig bron]

Vir volledige biografiese inligting verwys na:

Verwysings[wysig | wysig bron]