Ryan Hansen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ryan Hansen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en kinematograaf
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ryan Hansen (gebore 5 Julie 1981) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Superhero Movie (2008), Friday the 13th (2009), G.I. Joe: Retaliation (2013), en Veronica Mars (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: Superhero Movie
  • 2009: Friday the 13th
  • 2010: House Broken
  • 2011: Bad Actress
  • 2012: Last Call
  • 2013: G.I. Joe: Retaliation
  • 2014: Veronica Mars
  • 2014: Friended to Death
  • 2018: The Turkey Bowl

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2004: Veronica Mars
  • 2009: Party Down
  • 2009: Rockville CA
  • 2011: Friends with Benefits
  • 2012: Best Friends Forever
  • 2012: Burning Love
  • 2014: Bad Teacher
  • 2014: Bad Judge
  • 2014: Play It Again, Dick
  • 2015: Resident Advisors
  • 2017: Ryan Hansen Solves Crimes on Television

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: Lovelives
  • 2012: Before We Made It
  • 2012: El Jefe
  • 2015: Semi-Charmed Life

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Veronica Mars: Not Your Average Teen Detective
  • 2017: The Kellyanne Conway Story: Exclusive Trailer

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]