Ryan Hurst
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ryan Hurst | |
Geboortenaam | Ryan Douglas Hurst |
---|---|
Geboorte | 19 Junie 1976 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ryan Hurst (gebore 19 Junie 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Saving Private Ryan (1998), Remember the Titans (2000), We Were Soldiers (2002), en The Ladykillers (2004).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Saving Private Ryan
- 2000: Remember the Titans
- 2001: Venus and Mars
- 2001: Perfect Lover
- 2002: We Were Soldiers
- 2002: Lone Star State of Mind
- 2004: The Ladykillers
- 2008: Noble Things
- 2009: Chasing the Green
- 2018: A Million Little Pieces
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1995: Campus Cops
- 2005: Wanted
- 2013: King & Maxwell
- 2016: Outsiders
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: Sons of Anarchy Season 1: Casting 'Sons of Anarchy'
- 2010: Sons of Anarchy: Happy Ending Roundtable
- 2013: Sons of Anarchy: Opie Winston