Ryan Kankowski

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ryan Kankowski Sportportaal
Ryan Kankowski 2008.jpg
Ryan Kankowski tydens 'n oefening
Bynaam The Hoff / Definite / Rockstar
Geboortedatum 14 Oktober 1985 (1985-10-14) (32 jaar oud)
Geboorteplek Port Elizabeth, Suid-Afrika
Lengte 1,93 m
Gewig 106 kg
Skool St. Andrew's-kollege
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Agsteman, flank
Springbokno. 791
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2012–2013 Toyota Industries Shuttles
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2006–2012 Natal Haaie 62 (80)
korrek soos op 30 Mei 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2006- Sharks 83 (90)
korrek soos op 30 Mei 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2007- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 20 (5)
korrek soos op 24 November 2012.

Ryan Kankowski (gebore op 14 Oktober 1985 in Port Elizabeth) is 'n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy speel op flank vir die Sharks (in die Superrugbykompetisie) en die Natal Haaie in die Curriebekerreeks. Hy het al 20 rugbytoetse vir die Springbokke gespeel.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]