Rynersoniet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rynersoniet (Ca(Ta,Nb)2O6) is 'n oksiedmineraal wat in die ortorombiese kristalstelsel kristalliseer. Dit is 'n dowwe, deurskynende, veselagtige mineraal, wat gewoonlik vuilwit tot ligpienk van kleur is. Dit kom voor in graniet pegmatiete en is die eerste keer in 1978 beskryf nadat dit in San Diego County, Kalifornië gevind is.[1][2][3]

Behalwe vir die San Diego, Kalifornië gebied, is Rynersoniet ook al in Colorado en Kampala, Uganda gevind.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]