Sacha Dhawan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sacha Dhawan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Mei 1984 (1984-05-01) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sacha Dhawan (gebore 1 Mei 1984) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The History Boys (2006) en After Earth (2013), en in die televisiereeks Iron Fist (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: The History Boys
  • 2010: Splintered
  • 2012: Girl Shaped Love Drug
  • 2013: After Earth
  • 2018: National Theatre Live: Allelujah!

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1996: Out of Sight
  • 2001: Weirdsister College
  • 2010: Outsourced
  • 2014: In the Club
  • 2015: Not Safe for Work
  • 2017: Iron Fist
  • 2017: Delhi Cops

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Bradford Riots
  • 2017: The Boy with the Topknot

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2007: Pass It On: The History Boys on Screen

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]