Saint-Pierre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Saint-Pierre

Place du General de Gaulle square, St Pierre.JPG
Kaart Vlag
Saint Pierre and Miquelon-CIA WFB Map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Gebied Vlag van Saint-Pierre et Miquelon Saint-Pierre en Miquelon
 Koördinate 46°46′40″N 56°10′40″W
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 25 vk km
 Hoogte bo seevlak 0-207 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 5 888
 - Bevolkingsdigtheid 236/vk km
 Tydsone UTC -3
 - Somertyd UTC -3
 Burgemeester Karine Claireaux
 Amptelike webwerf mairie-stpierre.fr

Saint-Pierre is die hoofstad en enigste stad van die eilandnasie Saint-Pierre en Miquelon, 'n Franse oorseese grondgebied in die Atlantiese Oseaan in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 5 888 mense in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 25 km².