Sajid Javid

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sajid Javid
Sajid Javid

Minister van finansies
Ampsbekleër
Termynaanvang
24 Julie 2019
Eerste minister Boris Johnson
Voorafgegaan deur Philip Hammond

Minister van binnelandse sake
Ampstermyn
30 April 2018 – 24 Julie 2019
Eerste minister Theresa May
Voorafgegaan deur Amber Rudd
Opgevolg deur Priti Patel

Persoonlike besonderhede
Gebore 5 Desember 1969 (1969-12-05) (49 jaar oud)
Rochdale, Lancashire, Engeland
Politieke party Konserwatiewe Party

Sajid Javid (gebore 5 Desember 1969) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die amp van minister van Finansies van die Verenigde Koninkryk beklee.