Gaan na inhoud

Sakemansplant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Sakemansplant
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Acanthaceae
Genus: Justicia
Spesie:
J. capensis
Binomiale naam
Justicia capensis
Thunb., (1800)
Sinonieme
  • Adhatoda capensis (Thunb.) Nees
  • Justicia amygdalina E.Mey.
  • Justicia oleifolia Schltdl. ex Nees
  • Justicia sansibarensis Lindau

Die sakemansplant (Justicia capensis) is 'n plant wat inheems is aan die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Dit kom ook in Mosambiek, Tanzanië en Kenia voor. In Engels staan dit bekend as Money Plant.

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]