Saldanha-mens

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Saldanha-mens of Elandsfontein-skedel is fossiele skedeloorblyfsels van ’n hominiedspesie, waarskynlik Homo heidelbergensis. Die oorblyfsels is in 1953 op die plaas Elandsfontein naby Saldanhabaai, Suid-Afrika, gevind.

’n Ingeduikte breuk aan die kopbeen dui op ’n harde hou ten tyde of kort ná sy dood.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]