Sally Gray

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sally Gray
Geboorte (1916-02-14)14 Februarie 1916
Nasionaliteit Engels
Sterfte 24 September 2006 (op 90)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1930–1952
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sally Gray (14 Februarie 1916 – 24 September 2006) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Saint in London (1939), The Saint's Vacation (1941), Carnival (1946), en I Became a Criminal (1947).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1935: Checkmate
  • 1936: Cheer Up
  • 1936: Calling the Tune
  • 1937: Danger in Paris
  • 1937: Saturday Night Revue
  • 1938: Lightning Conductor
  • 1938: Mystery of Room 13
  • 1938: Hold My Hand
  • 1939: The Saint in London
  • 1939: Me and My Girl
  • 1939: Sword of Honour
  • 1940: Olympic Honeymoon
  • 1940: Lady in Distress
  • 1941: The Saint's Vacation
  • 1941: Suicide Squadron
  • 1946: Carnival
  • 1946: Green for Danger
  • 1947: I Became a Criminal
  • 1947: The Mark of Cain
  • 1949: The Hidden Room
  • 1952: I'll Get You

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]