Sambokpeul

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sambokpeul
Cassia abbreviata 1.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. abbreviata
Binomiale naam
Cassia abbreviata
Subspesies

C. a. subsp. abbreviata
C. a. subsp. beareana

Die Sambokpeul (Cassia abbreviata) is 'n kleinerige boom wat voorkom in Limpopo en Mpumalanga. Die boom wat tot 6 m hoog kan word het 'n geronde kroon en taamlik oorhangende takke. Die saamgestelde blare is ongeveer 30 cm lank met 5 tot 12 pare blaartjies wat soms fluweelagtig is. Die blomme is ongeveer 4 cm in deursnee. Die peule is fluweelagtig, silindries, goudbruin tot bruin en tot 90 cm lank. Daar is reeds drie subspesies aangeteken.

'n Sambokpeul langs die pad.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1.  Cassia abbreviata was originally described and published in Flora of Tropical Africa 2: 271. 1871. GRIN (December 19, 2007). "Cassia abbreviata information from NPGS/GRIN". Taxonomy for Plants. National Germplasm Resources Laboratory, Beltsville, Maryland: United States Department of Agriculture, Agricultural Research Service, National Genetic Resources Program. Besoek op 6 Desember 2011. Italic or bold markup not allowed in: |publisher= (help)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]