Sammot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sammot, "die Harodiet", is een van die 37 helde van koning Dawid wat in die boek van Samuel (2 Sam 23) van die Ou Testament van die Bybel genoem word.

Die lys van helde kom ook in die boek van Kronieke (1 Kron. 11:27).

Literatuur[wysig | wysig bron]

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook[wysig | wysig bron]