Sammy Claassen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sammy Claassen, 2005

Sammy Claassen was in 2005 die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit en 'n lid van die Onafhanklike Demokrate. Hy woon op Velddrif aan die Kaapse Weskus.

Hy was ook voorheen 'n aktiewe lid van die African National Congress (ANC) en die ANC-jeugliga. Sonder 'n politieke tuiste, stig hy die Khoisan Defiance Campaign.