Sanddikkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sanddikkop
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Gobioidei
Familie: Gobiidae
Regan, 1911
Genus: Psammogobius
(Smith, 1935)[1]
Spesie: P. knysnaensis
Binomiale naam
Psammogobius knysnaensis
(Smith, 1935)[2][3]

Die Sanddikkop (Psammogobius knysnaensis) is 'n klein vissie wat endemies aan Suid-Afrika is en word aangetref aan die hele kuslyn. Die vis word tot 7 cm groot. Dit het 'n verlengde bruin lyf met wit en bruin vlekke daarop terwyl dit ligter na onder is. Die bekkenvinne is versmelt om 'n halfmaan te vorm. Die vis kom gewoonlik voor in vlak sandbanke in riviermondings. Die vis staan ook bekend as die Knysna-sanddikkop en in Engels as Knysna sandgoby.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Smith J. L. B., 1935. New and little known fishes from South Africa. Rec. Albany Mus. Grahamstown v. 4. 169-235.
  2. BioLib (en)
  3. Smith, J. L. B., 1935. New and little known fishes from South Africa. Records of the Albany Museum Grahamstown v. 4: 169-235, Pls. 18-23.