Sandertjiehout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sandertjiehout
Craibia zimmermannii00.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
C. zimmermannii
Binomiale naam
Craibia zimmermannii
(Harms) Dunn
Sinonieme
  • Lonchocarpus zimmermannii Harms

Die sandertjiehout (Craibia zimmermannii) is 'n boom wat voorkom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en verder noordwaarts tot by Tanzanië. Die boom word 4 tot 5 m hoog en blom in die lente. Die blomme is spierwit.

Die boom se nasionale nommer is 229.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]