Sandveldluisiesbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sandveldluisiesbos
Leucospermum rodolentum 5Dsr 0872.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. rodolentum
Binomiale naam
Leucospermum rodolentum
(Salisb. ex Knight) Rourke

Die Sandveldluisiesbos (Leucospermum rodolentum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Sandveld, Hopefield en Kaapse Vlakte van Heerenlogementsberg tot by Kraaifontein. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van Augustus tot November.

In Engels staan dit as die Sandveld Pincushion bekend. Die plant se nasionale nommer is 83[1].

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]