Sarah Thompson (aktrise)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sarah Thompson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 Oktober 1979 (1979-10-25) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Thompson (gebore 25 Oktober 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ice Storm (1997), Babysitter Wanted (2008), en Brooklyn's Finest (2009), en in die televisiereeks Angel (1999).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1997: The Ice Storm
  • 2007: The Pink Conspiracy
  • 2008: Babysitter Wanted
  • 2008: Broken Windows
  • 2008: Hansie: A True Story
  • 2008: Break
  • 2009: Brooklyn's Finest

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1999: Angel
  • 2010: No Clean Break

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2000: Cruel Intentions 2
  • 2005: 'Angel': The Final Season
  • 2007: Brutal
  • 2009: Babysitter Wanted: Behind the Scenes

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]