Gevlekte vleikuiken
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Sarothrura elegans)
Gevlekte vleikuiken | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. elegans
|
Binomiale naam | |
Sarothrura elegans (Smith, 1839)
|
Die Gevlekte vleikuiken (Sarothrura elegans) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en leef in digte woudonderbos, aangrensende struikveld en dig beboste tuine. Hulle kom voor aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, Mpumalanga en die hooglande in Zimbabwe. Die voël is 15 – 17 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as Buff-spotted Flufftail.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Sarothrura elegans". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)