Schinnen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Schinnen
Voormalige munisipaliteit
Kasteel Doenrade
Kasteel Doenrade
Vlag van Schinnen
Vlag
Ligging van die voormalige Schinnen-munisipaliteit in Limburg
Ligging van die voormalige Schinnen-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 50°57′00″N 5°53′00″O / 50.95000°N 5.88333°O / 50.95000; 5.88333Koördinate: 50°57′00″N 5°53′00″O / 50.95000°N 5.88333°O / 50.95000; 5.88333
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieFlag of Limburg (Netherlands).svg Limburg
MunisipaliteitBeekdaelen
Oppervlak
 • Totaal24,13 km2 (9 32 vk, m,)
 • Land24,08 km2 (9 30 vk, m,)
 • Water0,05 km2 (0 02 vk, m,)
Bevolking
 • Totaal13 170
 • Digtheid547/km2 (1 416,7/vk, m,)
Poskode
6155, 6174, 6365, 6436-6439
Skakelkodes046
Webwerfwww.schinnen.nl

Schinnen (Limburgs: Sjènne) is 'n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die voormalige munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 24 km². Die dorp Schinnen het sowat 3 000 inwoners (2005).

Op 1 Januarie 2019 is Schinnen opgegaan in die nuwe munisipaliteit Beekdaelen.

Plekke[wysig | wysig bron]

Plekke in die voormalige munisipale gebied van Schinnen:
Amstenrade, Bovenste Puth, Breinder, Daniken,[1] Doenrade, Hegge, Heisterbrug, Hommert,[2] Klein-Doenrade, Krekelberg, Nagelbeek, Oirsbeek, Onderste Puth, Puth, Schinnen (dorp), Sweikhuizen, Thull, Windraak[3] en Wolfhagen.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Deels in die munisipaliteit Sittard-Geleen.
  2. Deels in die munisipaliteit Nuth.
  3. Deels in die munisipaliteit Sittard-Geleen.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]