Schmidtia kalahariensis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Schmidtia kalahariensis
Schmidtia kalahariensis MS 9782.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Schmidtia

Suurgras (Schmidtia kalahariensis) is 'n grasspesie wat inheems aan Suid-Afrika, Namibië, Angola, Tsjad, Soedan en Botswana is.

Suurgras verkies sandveld en is die enigste gras wat 'n suur afskei. Dit is die Kalahari se voorste opslaggras. Dit is 'n geharde eenjarige gras wat slegs in jare van baie goeie reënval neig om byna tweejarig te raak. In goeie reënjare groei dit tot 'n hoogte van byna 1m.[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. van der Walt, Pieter; Elias (1999). le Riche. Pretoria: Pretoria. pp. 90–91. ISBN 0-620-23415-6.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]