Schoemanshoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Schoemanshoek
Die kerk van Schoemanshoek
Die kerk van Schoemanshoek
Ligging van Schoemanshoek op 'n kaart (Wes-Kaap)
Schoemanshoek
Schoemanshoek
Koördinate: 33°29′0″S 22°14′0″O / 33.48333°S 22.23333°O / -33.48333; 22.23333Koördinate: 33°29′0″S 22°14′0″O / 33.48333°S 22.23333°O / -33.48333; 22.23333
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Tydsone SAST (UTC)

Schoemanshoek is 'n nedersetting op die R328 hoofpad tussen Oudtshoorn en die Swartberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê aan die Grobbelaarsrivier in 'n vallei waar tabak, lusern en sagtevrugte gekweek word. Die plekkie is net suid van Schoemanspoort op dieselfde pad.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]