Karooboerboon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Schotia afra)
Jump to navigation Jump to search

Karooboerboon
Schotia afra.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
S. afra
Binomiale naam
Schotia afra
(L.) Thunb.

Die Karooboerboon (Schotia afra) is 'n boom wat voorkom in die Karoo, rotsagtige halfwoestyn gebiede van die Wes-Kaap en in die struikveld langs die Sondags- en Groot-Visrivier in die Oos-Kaap. Dit is 'n klein, kwasterige, veelvertakte boom met stywe, ligkleurige takke. Die blaartjies is sowat 5 tot 25 mm lank en 1.5 tot 10 mm wyd. Die blare word deur vee gevreet.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]