Huilboerboon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Schotia brachypetala)
Jump to navigation Jump to search

Huilboerboon
WeepingScotia06.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
S. brachypetala
Binomiale naam
Schotia brachypetala
Sond.

Die Huilboerboon (Schotia brachypetala) is 'n boom wat in boswêreld en dikwels op termiethope groei. Dit kom voor in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, eSwatini en Zimbabwe. Die boom is groot met 'n uitgebreide kroon. Die blomme word van 6 tot 13 cm lank en word in digte hofies op die ou hout produseer. Die blomme produseer soveel nektar dat dit lyk asof die bome huil. Die peule is tiperend van die genus en elke saad het 'n geel aril aan die basis.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]